Annika is mal oor speurverhale en raaisels - en as sy in die omtrek is gebeur daar altyd iets opwindends! Op 'n klasuitstappe na die museum ontdek Annika 'n geheimsinnige veer. Is dit dalk 'n belangrike leidraad?
Published Date:
12/03/2014
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm