Wouter is baie bekommerd. Hy moes nooit die speletjie van meneer Grimbeek se rekenaar afgelaai het nie want noudat dit begin het kan dit nie gestop word nie en as dit eers jou naam het . . .
Published Date:
15/07/2011
Author:
Francois Bloemhof
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm