Skoolgereedheid bepaal grootliks hoeveel sukses kinders in hulle skoolloopbaan en inderdaad in die lewe sal behaal. Hoe meer sukses hulle op skool behaal hoe beter ontwikkel is hul gevoel van eiewaarde hoe waarskynliker is dit dat hulle deursettingsvermoe sal he en sal kans sien vir die uitdagings van die lewe.