Home/General Books/Sowaar sowaar Van Hunks is 'n towenaar! - Roelf van Rensburg
Description
Dis Van Hunks en die Duiwel se skuld dat daar gereeld so 'n swaar kleed oor Tafelberg le so lui die ou-ou legende. Dit is ook van hulle twee se rookkompetisie waar Duiwelspiek sy naam gekry het.