Sover is 'n nuwe digbundel uit die pen en gees van Bonaventure Hinwood. Hy is die Engelse Katoliek wat Afrikaans te dig. Hier word sy ryk lewenservaring gegiet deur die tregter van sy dieper kyk op die wereld om hom- geskakeerde bepeinsings oor God in die allendaagse.