In ou Njassaland (vandag Malawi) loop 'n sendelingskind met groot vrae vir so 'n jong seuntjie: oor Liewe Jesus en sonde oor die malman wat 'n stomp om sy nek moet dra die Roomse paap op sy BSA-motorfiets Gidarra en Hassan wat elkeen se daar is 'n ander God.