Ontdek die wereld van soogdiere van oulike ape tot reusagtige bere. Vind uit watter soogdiere diep in die oerwoud skuil op uitgestrekte grasvlaktes leef en selfs in die water woon! Jy sal verstom wees om te sien watter verskeidenheid soogdiere ons planeet bewoon - van piepklein muise tot enorme olifante en bloedsuiende vlermuise.
Published Date:
01/03/2016
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
195 mm x 225 mm x 15 mm