Marcella aanvaar 'n pos as medeleraar op die dorp Skoonstroom in 'n poging om die herinneringe aan 'n pynlike verlede agter te laat. Soos sy die lief en leed van haar gemeentelede leer ken word haar droom van 'n lewe vol sonskyn geleidelik 'n realiteit.