Topspeurder Danny Hector is terug en warm op die spoor van 'n nuwe reeksmoordenaar. Hansie Roodt wat in die 1980's as tienerseun galgdiens moes doen neem nou wraak op die nasate van destyds se sondaars. Hy speel volgens heeltemal nuwe reels en kreatiewe maniere moet gevind word om hom te vang.
Dimensions:
152 mm x 234 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
19/06/2019
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd