Hy het op ân voelplaas grootgeword â ân volstruisboerdery naby Oudtshoorn. En so gou as wat hy kon is hy daar weg. Weg van al die kleindorpse benepenhede die boersheid en die saai bestaan op ân plaas. Weg van daai voels! Het die wereld daar buite hom nie kleintyd al geroep nie?