Mannas vlug weg van die benouende kleindorpse bestaan saam met sy ouers. Hy neem 'n verlate woonboot oor en wil al met die river langs vaar al met die kusdorpe langs tot daar waar daar nog nie oorlog is nie. Ongenooid kom Gaai by hom aan dan Fia dan die twee naamlose kleintjies uit die geplunderde dorp.