Met hierdie roman het die skrywer daarin geslaag om lewe te gee aan die mense en gebeure waaroor die trekleier Louis Tregardt in sy dagboek geskryf het tydens hulle tog van die Oosgrens deur die onbarmhartige binneland tot in Delagoabaai.
Author:
Ferreira, Jeanette
Publisher:
Human & Rousseau
Book Condition:
Kondisie: Baie goed. Eerste uitgawe.