Hoe lank neem dit om die lewe baas te raak? So wonder Rouke Bruwer meermale. Hy en sy boesemvriende die neefs Robert en Brett van Coller takel die lewe elk op ân eiesoortige manier. Vars uit matriek is die uitdagings legio.
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
10/02/2010
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd