Hierdie stil maar stemmingsvolle ?coming-of-age ?roman beskryf die onwaarskynlike vriendskap tussen twee seuns soos hulle die oorgang na volwassenheid betree tydens die somervakansie aan die einde van hulle laaste skooljaar.
Published Date:
01/02/2018
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm