Jason is so ân goeie sokkerspeler dat hy genooi word om vir Orlando Pirates te speel. Sal hy ân sukses kan maak van hierdie geleentheid? Hierdie maklik-om-te-lees boek is ideaal om trae lesers aan te moedig en is gemik op leerlinge wat Afrikaans dalk as tweede- of derdetaal het.