Soek die motorfietse wat toertjies op net een wiel doen en kleur hulle blou in. Jy kan die ambulanse wat met loeiende sirenes hospitaal toe jaag geel inkleur. En maak die seerowerskepe met ân doodskedel op hulle vlag bruin. Hierdie soek-en-kry-inkleurboek is propvol voertuie.