Help! Kleur die haas wat al die wortels steel pienk in. Soek die bokke met ân baardjie en kleur hulle grys in. En moenie van die sonneblomme vergeet nie. Kleur hulle heldergeel in. Hierdie soek-en-kry-inkleurboek is propvol avonture op die plaas. Van varkies wat snork tot snaakse voelverskrikkers en oulike kuikens.