Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van diere. Van paddas wat spring tot marmotjies wat gaap en krokodille wat ân kroon dra.
Published Date:
15/05/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
200 mm x 270 mm x 15 mm