Hierdie prettige reeks sluit 'n 3Dbril in waardeur kinders na wonderlike 3D-illustrasies kan kyk wat lyk of hulle uit die bladsye spring! Op die besige en kleurvolle bladsye kan kinders soek na voorwerpe en die karakters wat snaakse goed in die verskillende tonele aanvang en ongelooflike avonture beleef asof hulle self daar is.