Home/General Books/So was dit: Stories van gister en vandag - Johan van Wyk
Description
So was dit beskryf 'n plattelandse leefwereld waar eenvoud en outydse waardes die botoon voer. Die verhale is propvol enigmatiese karakters vreemde gebeure en stofpaaie na afgelee plase.