Braaisnoek op die kole swartmossels met 'n lekker brosbrood ontbeende gevulde skaapkop sampioenrisotto nastergalkaaskoek beesstertsop met 'n Thaise kinkel en oondgebakte kwartels is net 'n paar van die verruklike resepte uit Smeul - die resultaat van drie vroue laatnagkuiers in die kombuis en hul gunsteling resepte.