Sedert die verskyning van die eerste Slym-boek in 2004 het die oulike wurm en sy aanhangers al hope avonture saam beleef. Vir die eerste keer verskyn al vier Slymboeke saam in een pragtige volkleur-omnibus met illustrasies deur die skrywer Fanie Viljoen.