Hierdie opvoedkundige aktiwiteitboek is spesiaal ontwerp om kinders se wiskunde- en taalvaardighede te slyp terwyl dit hulle uitdaag om ook ân bietjie te dink en kreatief te wees. Eenvoudige en duidelike instruksies maak die aktiwiteite maklik om te voltooi terwyl ân sterretjie telkens vir die kind aandui waar om te skryf.