Ons almal maak keuses waaroor ons later spyt is maar daar is goeie nuus: Jy kan weer rustigheid in jou hart kry met God en ander mense vrede maak en deur die Here se genade 'n nuwe begin maak. Die boek se besprekingsgids sal lesers ook lei om na te dink oor die besluite wat hulle al geneem het.