ân Dag in die lewe van drie speurders van die Khayelitsha-polisiestasie is nie paintball speel nie. Vra maar vir kaptein Nicci de Wee âOunooiâ soos haar kollega Blackie haar noem. Haar priestervriendin Sally sal dit beaam en so ook Peters wat skaars sy oe van Nicci kan afhou.