Op 'n dag kry Nathan 'n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. En binne-in is 'n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer 'n gewone hamster nie ... Hy kan mense hipnotiseer! Maar dan vind Nathan uit Skwiek is op 'n geheime sending ... en 'n gevaarlike skurk is warm op hul spoor!
Published Date:
01/07/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm