'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor âdie buitestaander/outcastâ. Verskeie kwessies wat 'n kind na aan die hart le word aangeraak soos: gebroke families tekort aan aandag en liefde drome en standvastigheid.