Die skrywers neem alledaagse items en gee dit ân kinkel. Die projekte is geskik vir alle handwerk- en dekor-entoesiaste van beginners tot die met meer gevorderde vaardighede. Die skrywers is innoverend en inspirerend en gebruik verskillende materiale om gewone voorwerpe in iets anders en mooiers te omskep.
Published Date:
01/01/2016
Publisher:
Struik Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
215 mm x 280 mm x 15 mm