Gebruik die baie toeganklike teks van die 1983 Afrikaanse Vertaling. Vorm `n brug tussen Bybelstorieboeke en die volteks-Bybel. Verduidelik belangrike Bybelse temas en verse aan kinders. Help kinders om God en die Bybel te verstaan volgens hul leer- en vergelykende stadiums.
Published Date:
01/10/2017
Author:
Ewald van Rensburg
Publisher:
Christian Media Publishing
Dimensions:
139 mm x 220 mm x 15 mm