Kobus Lombard se vierde digbundel word gekenmerk deur ân sterk gevoel vir plek. Soos te verwagte is daar verwysings na bekende plekke in Namibie soos Gobabis Rundu Swakopmund die stad Windhoek die Kavango- en Nossobrivier die woestyn en die seekus van die dood.