Juffrou Berdina Visagie argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum staan aangekla. Pligsversuim wanbesteding allerlei. Maar sy is ân deeglike amptenaar en sy het haar verdediging gereed: Skipskop is belangrik Meneer die Voorsitter en sy wat Juffrou Visagie is gaan dit laat onthou.