Home/General Books/Sjef Snoekie: Laat die potte sing! - Marlise Scheepers
Description
Marlise Scheepers oftewel Sjef Snoekie is soos Neopolitan-roomys wat destyds almal se gunsteling was - sy sing blog en kook. En vir die kersie op die koek behartig sy ook die nuusredaksie en kosstilering van Farmers Weekly.