Home/General Books/Sisi gaan skool toe en ander stories - Wendy Hartmann
Description
Wat is die rede hoekom Sisi nie more skool toe wil gaan nie? En hoekom het Pappa al hulle speelgoed gevat? Ontmoet weer vir Sisi in hierdie deernisvolle versameling van stories en rym vol warmte liefde en vriendskap.