Die sirkus is op pad! Anri Megan en Karen kan nie wag om die Lombardi-sirkus in aksie te sien nie - veral die pragtige spierwit Arabierperde. Maar dan begin iemand skokkende bewerings oor die sirkus maak.
Published Date:
01/07/2011
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm