Siobhan is ân effens opstandige tiener in graad 11. Sy verras (en skok) haar ouers toe sy besluit om die skoolvakansie by ân sirkusskool aan te sluit âom net ân slag iets anders in haar lewe te doen en te ervaar â en dalk help dit vir die dramaklasse wat sy na matriek wil neemâ.
Published Date:
25/07/2014
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm