Die singende hand: Versamelde gedigte 1984 – 2014 is Breyten Breytenbach se derde versamelbundel en bevat nie minder nie as elf bundels van Breytenbach se verse. Dit vorm ’n drieluik met die vorige twee bande Ysterkoei-blues: Versamelde gedigte 1964 – 1975 en Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1975 – 1983.
Published Date:
01/04/2016
Author:
Breyten Breytenbach
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm