Silwerwit in die soontoe is ân eerste poging om die menigte moontlikhede van Afrikaans met behulp van kunsmatige intelligensie (KI) te ontdek en te vier â iets wat nog nooit vantevore aangepak is nie. Die gedigte in hierdie bundel is ko-kreatief geskep: ân digter en ân masjien hand aan hand.