Home/General Books/Sielsmokkelaar: Die enigste ding om te vrees is vrees - Leon van Nierop
Description
Ramon skommel die tarotkaarte. Dit voel of dit lewend word. Hy vryf met sy duim oor die onderste kaart en iets skerps steek hom. ân Druppel bloed val op die tafel. Hy ruk terug en draai die kaart om. Dis die doodskaart.