Luna is anders as al die ander kinders wat ek ken. En dis nie net omdat hy blou hare het maantaal kan praat en 'n luislang vir 'n troeteldier het nie. Onder daardie blou hare van hom broei allerlei prettige planne uit.
Published Date:
01/10/2007
Author:
Nelia Engelbrecht
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
151 mm x 220 mm x 15 mm