Presies hoe is 'n olifant? Ses blinde muise sluip uit hulle gaatjie in die skuur om die gedierte van nader te beskou. Is 'n olifant soos 'n muur? Of 'n boom? 'n Spies? Dalk 'n waaier of 'n tou? Kom ervaar saam met ses blinde muise die wonder van die merkwaardige dier in hierdie pragtig geillustreerde fabel uit Indie.