Lindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word. Dit gaan amazing wees - en iemand gaan gekies word om in 'n sepie te speel. Dink net een van hulle kan dalk op TV wees! Ongelukkig kry hulle 'n nare verrassing toe hulle sien wie die nuwe drama-juffrou is...
Published Date:
12/12/2013
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm