Waar Lindie en haar vriendinne is is daar altyd hope pret avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie Talita Mia Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis.
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
01/08/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk