Die polisie soek na 'n reeksmoordenaar. Die eerste lyk die van 'n vrou word na 'n storm op die rotse gevind - vasgebind aan 'n paal met 'n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op nog meer bisarre wyse agtergelaat. Jack 'n psigopaat is sistematies besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester Minos.
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
25/06/2009
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd