In Ettie Bierman se ân Reenboog vir Aralie stem die hoofkarakter teesinnig in toe haar verlamde eksman Niel haar smeek om in sy plek as veearts op ân wildplaas in Namibie te gaan waarneem. En so ontmoet sy vir Franco Conradie die âolifantfluisteraarâ.