Sarah is 'n weduwee met bloedrooi hare wat boer op die Internet en by tye sommer met haar plante praat as sy lus kry. Nou moet sy van iewers af 'n metgesel uitkrap want binnekort is dit weer matriekreunie en boonop is dit nog op haar grootworddorp ook!
Dimensions:
19.4 cm * 12.5 cm * 1.8 cm