Home/General Books/Sanri Steyn - Doktor Zombos se geheime formule: Boek 1 - Theresa van Baalen
Description
Sanri droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy gaan stories uitsnuffel waar ander te bang is om hulle neuse in te druk.