Home/General Books/Sanri Steyn 9: Die geraamte se geheim - Theresa van Baalen
Description
Daar is ân nuwe seun in Sanri en Markus se klas; en hy het ân buikspraakpop wat soos ân geraamte lyk. Maar is Bennie Bene regtig net ân pop? En is Jamahl werklik só ân goeie buikspreker? Superjoernalis Sanri Steyn stel ondersoek inâ¦