In hierdie omnibus wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat word Saartjie Baumann die langbeenmeisie met die wipneus kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe se avonture voortgesit. Daar kuier ân seun in Lynnekom en hy en Saartjie kom sommer van die intrapslag af nie oor die weg nie.
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
20/10/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd