In hierdie omnibus wat nog drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat gaan Saartjie en Galpil 'n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke Saartjie besluit dat die Drie Muskiete 'n kliek moet vorm die groepie vriendinne reel 'n hipnose-konsert en Saartjie kry 'n kerel.
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
20/10/2015
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd