Na 1994 het die hoop van ons nuwe nasie vervaag. Die samestellers gee vir die leser 'n blik op hoe Suid-Afrikaners van verskillende rasse saam leef en ook hoe ons as gelowiges mekaar se andersheid kan vier en versoening kan bring. Die boek is geskryf vir ekegelowige Suid-Afrikaner wat glo in 'n land waar elke mens se godswaardigheid erken word.